Die onlangse kennisgewing oor aansoeke vir vrystelling van Wet 70 van 1970, in terme waarvan landbougrond nie onderverdeel mag word nie, is ontstellend.
Sien gerus die meegaande kaart hieronder.
(of laai ‘n beter definisie kopie hier af: https://drive.google.com/open?id=0B9deG_h3QR0BdzNRX0dsM004YlNKSDF2MjducmxWTkUyLUdB )
Stellenbosch Erfenis Stigting gee detail oor die impak van die nuwe grense van die dorp: http://www.stellenboschheritage.co.za/wp-content/uploads/APPENDIX-8_Act-70-of-70-Exclusion_Heritage-Response.pdf
Uiteensetting deur CJ Nagel, Universiteit van Pretoria:
https://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/57542/Nagel_Subdivision_2016.pdf?sequence=3
Stellenbosch Erfenis stigting interaktiewe kaart: http://www.stellenboschheritage.co.za/stellenbosch-municipality-heritage-inventory
Hiermee die staats koerant plasing 2018-03-02 waarin die plase ingesluit word: https://drive.google.com/open?id=0B9deG_h3QR0Bak9vYWp5cHlmUGRkVTkzdGVNWm5HZjd5WnVV