One thought on “Commentary period for IDP and SDF

  1. Koos Holtzhausen says:

    Beste Andre

    Ons in Uniepark is erg ontsteld oor die geel blok agter ons op die SDF.

    By die Wykskomitee is daar ook ‘n ontstellende dokument oor toekomstige moontlike ontwikkelinge bekend gestel (glo deur konsultant). Daar word goed soos 600 “social housing” eenhede genoem.

    Ons het by ‘n vergadering beswaar daaroor gemaak. Ek het die burgemeester gekontak en genoem dat ons ons stem vir die DA heroorweeg. Ek het daarna ‘n oproep van Gesie ontvang en ‘n besoek deur Alwyn Hanekom.

    Ek dink die SBV het hier ook ‘n rol te speel. Ongegronde berigte kan ons eiendomme se waarde erg manipuleer.

    Groete

    Koos Holtzhausen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *