About / Oor

We welcome comments and suggestions. Please send emails to the secretary.

THE SRA’s VISION FOR STELLENBOSCH

To be South Africa’s most admired and preferred town with its unique combination of a layered heritage, great natural beauty, vibrant educational institutions and a special regional wine culture.

THE SRA’s MISSION

  • To work with the Town Council and municipality to ensure transparent, effective financial governance through the fair contribution and distribution of tax monies, efficient budget management and the prudent management of municipal assets.
  • To conserve the cultural landscape and architectural heritage and diverse natural environment of Stellenbosch, while accepting the need for synergy between conservation and sustainable economic growth.
  • To be a representative organisation, working for tangible benefits to all people, with special emphasis on local government accessibility, value for money services, sustainable development, a safe and stable environment and the provision of places and spaces that enrich the lives of individuals and families.

Welkom by die SBV-webblad

Ons verwelkom kommentaar en voorstelle. Stuur u e-posse aan die sekretaris.

DIE SBV SE VISIE VIR STELLENBOSCH IS

Om Suid-Afrika se mees bewonderde en gesogte dorp te wees met sy unieke kombinasie van ‘n erfenis met veel fasette, grootse natuurskoon, lewendige opvoedingsinstansies en ‘n baie spesiale wynkultuur.

DIE SBV SE MISSIE

  • Om saam te werk met die Stadsraad en munisipaliteit om deursigtige, effektiewe finansiële bestuur te verseker deur billike bydraes tot en verspreiding van belastinggeld, effektiewe begrotingsbestuur en omsigtige bestuur van munisipale bates.
  • Om die kulturele landskap en die argitektoniese erfenis en die diverse natuurlike omgewing van Stellenbosch te bewaar, terwyl die noodsaaklikheid van die sinergie tussen bewaring en volhoubare groei aanvaar word.
  • Om ‘n verteenwoordigende organisasie te wees wat hom beywer vir tasbare voordele vir al die mense, met spesiale klem op die toeganklikheid van plaaslike regering, die lewering van dienste wat waarde vir geld bied, volhoubare ontwikkeling, ‘n veilige en stabiele omgewing en die voorsiening van plekke en ruimtes wat lewens van individue en gesinne sal verryk.

Organisation

Objective and Function

The SRA is a voluntary, non – political organisation that seeks to represents the interests of all property owners in the Stellenbosch municipal jurisdiction. The primary goal of the SRA is to maintain a dialogue with town and district management with a view to promoting transparency and public – private partnership, and in so doing achieving a balance in growth and development of Stellenbosch which serves the best interests of all inhabitants. The main functions of the SRA are :

  • Liaison with municipal management with a view to prioritising and accelerating achievement of strategic objectives contained in the Stellenbosch Integrated Development Programme (IDP), the Spatial Development Framework (SDF) and related, approved plans;
  • Monitoring the effectiveness of municipal expenditure and implementation of projects;
  • Conservation and preservation of rivers and public nature areas, e.g. cleaning of rivers and river banks ,removal of alien vegetation, conservation of Papegaaiberg, preservation of natural environment in Jonkershoek valley and mountain slopes and protection of the winelands character.
  • Diligent investigation of alienation and use of municipal property and other public assets and legal action, such as in the case of tender 34, when deemed to be in the best interests of the Stellenbosch Community.

Organisasie

Doelstelling en Funksies

Die SBV is ‘n vrywillige, nie-politiese organisasie wat ten doel het om die belange van al die eienaars van eiendom in die Stellenbosse munisipale gebied te verteenwoordig. Die primêre doel van die SBV is om dialoog met die dorps- en distriksbestuur te voer hou ten einde deursigtigheid en venootskap tussen die publieke en privaatsektor te bevorder en so ‘n balans van die groei en ontwikkeling van Stellenbosch te bereik wat die belange van al die inwoners van Stellenbosch dien. Die hooffunksie van die SBV is:

  • Onderhandeling met die munisipale bestuur ten einde die bereiking van die strategiese oogmerke vervat in die Stellenbosse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) en Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk (ROR) te prioritiseer en te versnel.
  • Monitering van die doeltreffendheid van munisipale uitgawes en die implementering van projekte.
  • Behoud en bewaring en riviere en publieke natuurgebiede , bv. skoonmaak van riviere en rivieroewers, verwydering van indringerplante, bewaring van Papegaaiberg, bewaring van die natuurlike omgewing in Jonkershoekvallei en berghange en die beskerming van die karakter van die Wynland.
  • Deeglike ondersoek van die vervreemding en gebruik van munisipale eiendom en regsaksie, soos in die geval van tender 34, wanneer in belang van die Stellenbosse gemeenskap.