Proposed urban edge changes and bypass roads raises concerns

Here you will find documents detailing the proposed plans for:
1. the Northern Bypass (from Mooiberge accross the farms, over Devon Valley and exiting next to Kayamandi)
2. The Western Bypass (Paradyskloof, Parmalat/Medi-Clinic Head Offices to the Coetzenburg/Dalsig area)
3. Important changes to consider in proposed urban edge changes.

https://drive.google.com/open?id=0B9deG_h3QR0BdWNqUF81VVJETzQ

3 thoughts on “Proposed urban edge changes and bypass roads raises concerns

  1. Andre Coetzee says:

    Ek het op die BBV se algemene web my kommer geopper en is na hierdie een verwys. Dankie. Ek lig weer my opinie.

    Ek is bekommerd oor die redes en uitkoms van veral die beoogde oostelike verbypad. Ek het navraag gedoen by engineurs wie klaarblyklik al die pad se planne voorlopig uitgele het al was daar nog geen haalbaarheids of impak studie gedoen nie (ek is ‘n naburige eienaar en moet dit spesifiek ontvang).
    Die rede vir die pad is , volgens die owerheid, om verkeer van die R44 af te haal. Met die bespreking was dit duidielik dat dit DALK die R44 kan help maar net die verkeersknope versterk vanaf Retiefstraat en by Paul Roos. Vir die van ons wat gereeld die paaie gebruik weet dit is grootendeels ‘n skool verkeer probleem tussen 07h00 en 08h00 en uitgaande in die namiddag vir ongeveer 1 uur. In die vakansie was daar GEEN verkeersopeenhoping op die R44 nie.
    Dit is ook onomwonde gestel dat die munisipaliteit wil uitbreiding suid van Paramalat en noord van Paradyskloof doen en as mens dit in ag neem, is dit duidelik dat die pad beoog word om MEER verkeer in die dorp in te lei, nie verkeersknope te ontknoop nie !
    Natuurlik kan mens as huiseienaar nie jou belange voor die groter gemeenskap plaas nie maar ek dink dat,

    in die lig van die koste (huidige koste skatting R50M),
    die feit dat dit niks gaan oplos nie en
    waarskynlik probleme in ander areas gaan veroorsaaak,
    meer verkeer in die dorp gaan inlei
    naasliggende huiseienaars se belegging gaan benadeel

    ‘n meer objektiewe en in diepte gesprek/ondersoek nodig is.

    Die Westelike hoe spoed verbypad sal ongeveer 15 % van die verkeer herlei en in ieder geval minder bewoners benadeel (nie dat ek onsensitief is vir die plaas eienaars se privaatheid nie). Die pad moet eers bedink en dalk oorweeg word om te sien wat die impak is op die R44 probleem.

    As die oorsaak van die probleem die R44 2 uur per dag kongestie “uitvloei” IN die dorp self in is, dan sal geen paaie help as hierdie nie aangespreek is nie. Nie dat ek weet hoe nie behalwe ‘n outomatiese treintjie wat elke 5 minute verbykom en deur die dorp gaan met parkeer fasilteit buite die dorp !

    Die omgewings kenners en vervoer engineurs met wie ek kontak gemaak het , het aanbeveel dat mens ‘n belangegroep gebruik om besware te opper. Munisipaliteite is munisipaliteite ! Ek wonder of daar so ‘n groepering bestaan en indien wel, sal ek graag deelneem.

  2. admin says:

    The bypass roads have two main issues.

    Roads change the character of an area permanently, in this case urbanisation of agricultural ground which normally follows new roads. Also all over the world town planners now understand “latent demand effect”, which means that the convenience of more roads causes a higher level of vehicle usage and vehicles that may have used other routes also use a new more convenient route leading to more traffic than previously found in the same area. In short, do we want to loose more agricultural ground and do we want to expand the urban edge?

    Here is a more detailed explanation on Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Induced_demand

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *