Water en elektrisiteit tariewe

Aangehegis die interaktiewe glyskaal waarmee finansiële impak van enige verbruike teen nuwe 2019/2020 tariewe van Water en of Elektrisiteit, vergelyk word met teen die 2018/2019  tariewe (teen dieselfde verbruik)  deur slegs u eie rekening se totale Kw  elektrisiteit of Kilo liter gebruik  in twee geel blokkies in te vul.
Onder aan die blad: (T.o.v, In die ander 3 geel blokkies (per jaar)  kan jy jou eiendom se maandelikseEiendom bel,Riool enVullis verwydering bedraeinvoer en dan sal dit bereken wat jou totale maandelikse munisipale rekening behoort te wees.
BLOU blok is water glyskaal
Rooi blok is Elektrisiteit
Residenseël enkelfase krediet meters
(Bygedra deur Mnr Pienaar Spies)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *